Lekker kuier, opblaas matrasse en gille in die nag by Bass Lake Lodge.
7 Mei.
Ons braai die aand by De Villiers en Abbe. Carl en Leandri en Timothy braai ook saam. So gedurende die gekuier besluit ons almal ons is lus vir…
7 Mei.
Ons braai die aand by De Villiers en Abbe. Carl en Leandri en Timothy braai ook saam. So gedurende die gekuier besluit ons almal ons is lus vir…
Desember 2020
Die einde van 2020. Amper.
Dit was nie jou gewone jaar nie. Ons het Surika se Ouma Margje verloor, en ook vir Tommy Westermann. En natuurlik het Covid-19 die…
Die reëls rondom die “Lockdown” is verslap en ons gaan doen ons eerste kamp in 133 dae. Met ons nuwe Conqueror Commander wat ons al 4 maande het sonder…
Stella verjaar op 22 Desember 2019. Dan word sy 10. Sy het dieselfde probleem as Surika (wat 23 Des verjaar) Die probleem is dat die skole al gesluit en…