Thabazimbi Plaas naweek – Sep 2019
Familie is BAIE
belangrik.
‘n Gelukkige familie
is die klein deeltjie wat ‘n gelukkige en vooruitstrewende gemeenskap vorm. En
‘n gelukkige gemeenskap gaan uiteindelik ‘n gelukkige land vorm. En ‘n
gelukkige land ‘n…