Voertuig en treiler modifikasies

Elektriese Installasie op my FJ Cruiser

By
on
20/07/2017

Na ‘n lang gesukkel┬áom die regte mense te kry om die elektriese installasie op my FJ Cruiser te doen het ek uiteindelik met die mense van LA Sport te doen gekry. Jy gaan nie ‘n meer aangename, vriendelike en professionele groep mense onder ene dak bymekaar kry as jy aan jou 4×4 wil laat werk nie.

Ek was by ‘n hele paar 4×4 winkels. Of hulle kan nie doen wat ek wil gedoen h├¬ nie. Of hulle wil dit nie doen nie, of hulle is te duur, of hulle kwoteer jou nie eers nie.

 

 

TAGS
RELATED POSTS