4x4 Roetes Dag Uitstappies

Groenkloof 4×4 dag

By
on
20/07/2017

My vriend De Villiers wou bietjie sy nuwe Prado op ‘n 4×4 baan gaan uittoets. Ons besluit toe om sommer bietjie na die Groenkloof 4×4 baan toe te gaan. Dit was ‘n heerlike dag. De Villiers het soos ‘n pro gery, ons het lekker gebraai en die kinders het dit geniet om bietjie uit te kom.

Daar is niks soos ‘n 4×4 trippie om jou van al jou sorge te laat vergeet en vriende nader aan mekaar te bring nie.

Dit was ook my laaste 4×4 trippie met MY geliefde Prado 120, Chucky. Ek het hom twee weke na die trippie ingeruil op ‘n FJ Cruiser. Mufasa.

 

 

TAGS
RELATED POSTS