Kampnaweek by Tussen-I Bome
Die reëls rondom die “Lockdown” is verslap en ons gaan doen ons eerste kamp in 133 dae. Met ons nuwe Conqueror Commander wat ons al 4 maande het sonder dat ons ko0n gaan kamp in hom.
Ons vriende Kobus en Karin vergesel ons.
TAGS