Naweke

Mountain Sanctuary Park Nov 2017

By
on
30/11/2017

Dirk en Marissa hetĀ bietjieĀ by ons kom kuier. Hulle het hulle huis opgegee in Knysna en is nou aan die gatskuur. Eers gaan hulle ‘n maand lank Mosambiek toe in Desember (Ons gaan hulle vir so 7 dae join, ek het hoeka vandag ons plek bespreek by White Sands in Barra naby Inhambane)

 

 

TAGS
RELATED POSTS