Elke dag

My “surprise” verjaarsdag by die Bosvelder

By
on
15/06/2017

My “surprise” verjaarsdag partytjie wat my oulike vrou Surika Crafford en personeel Timothy Hughes Crafford Yolandi Westermann en Carina Wheeler gisteraand vir my gereĆ«l het by Die Bosvelder Restaurant (lekkerste kos en beste diens ooit) Ek het nou net mooi NIKS vermoed nie. Ek dog dis ‘n aandtjie uit vir net my en Surika. Toe Timothy, Yolandi en Carina aangestap kom met ‘n koek en kersies wat brand terwyl hulle “Veels geluk…” sing toe sĆŖ ek nog vir Surika: “Die vrou het ‘n baadtjie aan net soos Yolandi” Ek dog toe nog by myself: “So bly dis nie vir my wat hulle sing nie…dis SO embarrasing” haha. Toe was dit my beurt. Dankie baby, dit was ‘n awesome aand!

 

 

TAGS
RELATED POSTS