Familie is BAIE
belangrik.
‘n Gelukkige familie
is die klein deeltjie wat ‘n gelukkige en vooruitstrewende gemeenskap vorm. En
‘n gelukkige gemeenskap gaan uiteindelik ‘n gelukkige land vorm. En ‘n
gelukkige land ‘n gelukkige wereld.
En ek dink dis juis wat ons nie nou het nie.
En baie nodig het.
Want jy sien. Dis nodig vir…