Ek hou baie van my Prado, maar nie van sy radio nie. Ek was nou al gatvol om dieselfde cd’s oor en oor te luister op vakansie. Om nie eers te praat van al die plek wat dit opvat nie. Hierdie radio waarmee die Prado uitkom het ‘n tape…
VIEW POST
Ek hou baie van my Prado, maar nie van sy radio nie. Ek was nou al gatvol om dieselfde cd’s oor en oor te luister op vakansie. Om nie eers te praat van al die plek wat dit opvat nie. Hierdie radio waarmee die Prado uitkom het ‘n tape…
VIEW POST
Ek het agter in Chucky ‘n Deep Cycle battery laat inbou. Erich by 4×4 Mega World in Menlyn het die Kas gebou. Aan die…
VIEW POST
Vir ons Bhanganek vakansie het ons ‘n paar goedtjies gekoop
Braai rooster houer
Ons het die by Outdoor Warehouse gekoop. BAIE handig. Mens soek altyd klippe…
VIEW POST
Naweek van 29 – 31 Januarie 2016
Christiaan het ons van die plek vertel, ons het op die internet gaan kyk en die plek lyk…
VIEW POST
Ons was lus om bietjie vir ’n week weg te gaan op vakansie. Die enigste probleem is ons het elke naweek ’n troue. Ons…
VIEW POST
Ons het hierdie nawekie jaloers oopgehou. In ons tipe werk kan jy basies elke naweek werk. Maar een of ander tyd moet jy rus….
VIEW POST
Ons het besluit om eerder die National Luna in die treiler te hou, dit maak net baie meer sin. Dis dan elke keer baie…
VIEW POST
Ek het op die 4×4 Community Forum ‘n paar ouens gesien met BAIE oulike idees vir hulle Bundu Bashers. Die een man, Johan, het…
VIEW POST
Groente is mos goed en gesond vir jou nê?
Nou hoekom maak Liewe Jesus nie dat dit soos kinder medisyne is nie, baie lekker as…
VIEW POST
Rudi en Jenny het ons vertel van Mbizi net anderkant Bela Bela, en dis waarnatoe ons op pad is. Ons kamp nou al twee…