Ons kry ‘n nuwe Echo 4 boswa en gaan bietjie die naweek na Willemsrus in Dinokeng
Ons gatte het nou bietjie begin jeuk. Ons hou BAIE van kamp, en het besluit dis tyd om onsself so ‘n bietjie te bederf. Ons het besluit dis tyd…