‘N lekkerrrr aandete en weird plekke
Saterdag 15 Aug en Sondag 16 Aug
Hoekom is kos maak so ‘n groot deel van elke kamp? Ek dink dis omdat ons almal inherent hou can kosmaak, lekker eet…
Saterdag 15 Aug en Sondag 16 Aug
Hoekom is kos maak so ‘n groot deel van elke kamp? Ek dink dis omdat ons almal inherent hou can kosmaak, lekker eet…
Saterdag 15 Augustus 2015
So, dis nou ons 3 wat oor is, nou gaan ons bietjie verken. Ons ry toe eers bietjie hier by Hennopspride rond.
En ontdek die volgende:
Ons het…
Vrydag 14 Augustus 2015
Ons eerste kamp met Skillie. By Hennopspride. Timothy, Luzaan en Christiaan gaan saam. Ons het ons kamp so gekies dat ons ‘n lekker uitsig oor die…