Kampnaweek by Tussen-I Bome
Die reëls rondom die “Lockdown” is verslap en ons gaan doen ons eerste kamp in 133 dae. Met ons nuwe Conqueror Commander wat ons al 4 maande het sonder…

Rudi en Jenny het ons vertel van Mbizi net anderkant Bela Bela, en dis waarnatoe ons op pad is. Ons kamp nou al twee naweke in ‘n ry, maar…