Klein Paradys dag 3
Ons laaste daggie by Klein Paradys het aangebreek, so baie wat ons nog wil doen, maar die tyd is verby. Jenna het eers vir ons ‘n breakfast aanmekaar geslaan…
Ons laaste daggie by Klein Paradys het aangebreek, so baie wat ons nog wil doen, maar die tyd is verby. Jenna het eers vir ons ‘n breakfast aanmekaar geslaan…
Ons begin toe die dag met ‘n lekker boerewors en tamatie en uie sous op brood wat Surika gemaak het. Mens moet jou mos altyd dood eet en drink…
Vrydag: 09 Oktober 2015
Ons lang verwagte naweek weg by Klein Paradys saam Rudi en Jenny hulle het toe aangebreek. Miya tel die slapies af totdat sy met Jess kan…